)

SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ingesluit in spanne

SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp-Noord, het drie spelers, Jan Botes, Ulrich van der Westhuizen en Sifiso Magwaza wat ingesluit is in SA Skole Rugby spanne.

Jan Botes is die SA Skole Akademie Haker, Ulrich van der Westhuizen is die SA Skole Akademie Slot en Sifiso Magwaza is ingesluit as SA Skole slot.

Monnas is saam met hierdie manne opgewonde oor hul insluiting! Tjaart van der Walt, Leeus asook Monnas se hoofafrigter sê: “Ek is ongelooflik trots op die seuns. Hul pluk die vrugte vir harde werk wat ingesit is. Hulle moet volgende week die ervaring geniet om voor ‘n vol stadion te speel, as voorwedstryd vir die Bokke vs Wallis op die Kaapstad stadion.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.monnas.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal