VKB-rugbyweek. Stefan Myburgh, leerder van Hoërskool Hennenman, is die afgelope week tydens die VKB-rugbyweek by Hoërskool Reitz, vir die Mauritius 7’s toerspan sowel as die toerspan na Ierland verkies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








