Noord Mini Junior tennistoernooi. Die Gauteng-Noord Mini 1 Junior- tennistoernooi het die afgelope naweek in Pretoria plaasgevind. Vier van Hoërskool Florida se leerders, nl Avida Caby, Delereece Jonker, Jordan Haynes en Auden Caby hetaan die toernooi deelgeneem.
Florries se tennisspelers het hul baie goed van hul taak gekwyt.
- In die seuns 0/16 Silwer afdeling het Auden Caby derde geëindig
- In die seuns o/16 Goue afdeling het Jordan Haynes met die nommer 3 en 4 gekeurdes afgereken. Hy het uiteindelik as die wenner van sy afdeling uit die stryd getree. ‘n Besondere prestasie!
- In die dogters 0/16 Goue groep het Delereece Jonker ook haar goed van haar taak gekwyt. Sy het een wedstryd gewen en een verloor.
- In die dogters 0/16 “Main Draw” het Avida Caby in die eerste rondte teen die nommer 1 gekeurde gespeel. Sy was ongelukkig om hierdie wedstryd te verloor. Daarna het sy in die “Backdraw” twee wedstryde gewen voordat sy teen die nommer 3 gekeurde verloor het.
North Mini Junior tennis tournament
The Gauteng North Mini 1 Junior tennis tournament took place in Pretoria this past weekend. Four of Florida’s high school students, viz. Avida Caby, Delereece Jonker, Jordan Haynes and Auden Caby participated in the tournament.
Florries’ tennis players did a very good job.
- In the boys’ 0/16 Silver division, Auden Caby finished third.
- In the boy’s u/16 Gold division, Jordan Haynes finished with the No. 3 and 4 seeded. He eventually emerged as the winner of his division. A special achievement!
- In the girls’ 0/16 Gold group, Delereece Jonker also did a good job. She won one game and lost one.
- In the girls’ 0/16 Main Draw, Avida Caby played in the first round against the No. 1 seed. She was unlucky to lose this game. She then won two matches in the Back draw before losing to the No. 3 seeded.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf