)
Netbal – Hoërskool Florida vs Hoërskool Overkruin

Netbal. Hoerskool Florida se netbal is witwarm! Die spanne het uitstekend gevaar in hul wedstryde teen Hoërskool Overkruin. Die volgende spanne van Florries het almal hul wedstryde teen Overkruin gewen:…

Gauteng North Mini 1 Junior tennis tournament

Noord Mini Junior tennistoernooi. Die Gauteng-Noord Mini 1 Junior- tennistoernooi het die afgelope naweek in Pretoria plaasgevind. Vier van Hoërskool Florida se leerders, nl Avida Caby, Delereece Jonker, Jordan Haynes…