Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit.
Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel. Die Eerste Span en Tweede Span tree as toernooiwenners uit die stryd. Rocco Oosthuizen, losskakel van die Eerste Span het ook tydens die wedstryd sy 100ste punt behaal vir die seisoen en staan nou op ‘n pragtige 106 punte vir die seisoen.
Die uitslae van die wedstryde gespeel op 23 April is as volg:
- O/14: Bastion 14 – 10 Glenharvie
- O/15: Bastion 34 – 5 Steelcrest
- O/16: Bastion 14 – 20 Goudrif
- 2des: Bastion 2des 5 – 33 Carltonville 1stes
- 1stes: Bastion 38 – 0 Steelcrest.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf