)

You are sponsoring

Voorseisoen Rugby Finale - Hoërskool Bastion

Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit. Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel.…