Netbal – Primêre Skool Jordania is baie trots op hulle o/12 en o/13 netbalspanne. Hulle is opgeneem in die TBM netbalspanne wat aan die Vrystaatproewe op 14 Mei in Sasolburg gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthaatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien