Suid-Vrystaat Hokkie. Meisies van die Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is gekies vir die onderskeie Suid-Vrystaat hokkie spanne.
- Suid-Vrystaat O.18A – Germarie Spershott, Mia Schimper, Anriette Otto, Nadine Claassens, Kayla Olivier, Omphile Hendricks en Carien de Wet.
- Suid-Vrystaat O.18B – Mia Prinsloo, Carolien Wessels, Cénel Carstens en Karla van der Westhuizen.
- Suid-Vrystaat O.18C – Zaylene du Plessis
- Suid-Vrystaat O16A – Anné Prinsloo. Elré Oosthuizen, Chanette Janse van Vuuren, Kirstin Booysen, Xylia Choene, Mira Rossouw en Imce Botha.
- Suid-Vrystaat O16B – Carli Oosthuizen, Lana van Deventer, Pia van Niekerk en Danyelle Pienaar.
- Suid-Vrystaat O16C – McKenna Pienaar, Mia Coetzee, Tiegan Strydom, Nika Joubert, Lyndie Watson en Marlene du Plessis.
- Suid-Vrystaat O14A – Kayla du Preez, Louise Oelschig, Louise Scholtz en Alexa Olivier.
- Suid-Vrystaat O14B – Nicke Grobler, Jannette Jordaan, Bernadine Koen, Mianke Naude en Anneh Keyser
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf