Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit. Primêre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie…
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Jim Fouché
Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché, Jahaziël van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies. Lees meer skolenuus:…
Suid-Vrystaat Hokkie – Sekondêre Meisieskool Oranje ingesluit
Suid-Vrystaat Hokkie. Meisies van die Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is gekies vir die onderskeie Suid-Vrystaat hokkie spanne. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool President Brand in span
Suid-Vrystaat Hokkie. Twee leerders van Primêre Skool President Brand in Bloemfontein, Amoré van Lill (o/13) en Nunu Metwa (o/12), is verkies vir die Suid-Vrystaat Hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://presidentbrand.wordpress.com/…










