Senior Nasionale Swemkampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se matrikulante Anieke Helmand en Miché Johns het vir vanjaar se Senior Nasionale Swemkampioenskap gekwalifiseer. Hulle was verlede week in Port Elizabeth in aksie.
Anieke het vir die gala met ’n A-kwalifiserende tyd in die 50m-vryslag (27.10) gekwalifiseer. Miché het met B-kwalifiserende tye vir die 800m- en 1 500m vryslag gekwalifiseer. Sy het in laasgenoemde se jeug-afdeling ’n silwer medalje verower.
Oud-Oranje, Chloë le Roux (2022 matriek), was 1ste in die 200m-vryslag se jeug-afdeling.
Senior National Swimming Championships. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, matriculants Anieke Helmand and Miché Johns qualified for this year’s Senior National Swimming Championships. They were in action in Port Elizabeth last week.
Anieke qualified for the gala with an A qualifying time in the 50m freestyle (27.10). Miché qualified for the 800m and 1,500m freestyle with B qualifying times. She won a silver medal in the latter’s youth division.
Former Oranje, Chloë le Roux (2022), was 1st in the youth 200m freestyle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf