Interskole. Die afgelope naweek was die geleentheid vir interskole tusse Grey Kollege van Bloemfontein en Hoërskool Outeniqua van George. Tydens die Interskole het sport geseëvier.
Die volgende uitslae is behaal:
Rugby
- 1ste span Grey wen 19 – 17
- 2de span wen 45 – 17
- O.14A wen 26 – 15
- O15A wen 42 – 0
- O16A wen 38 – 10
Hockey
- 1st team Grey won 5-0
- 2nd team won 16-0
- 16 A team won 5-3
- 16 B team won 3-1
- 14 A team won 5-2
- 14 B team won 12-0


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








