)

Oranje Netbal – Karla Victor en Roline Louw groet na 12 jaar

Oranje Netbal. Twee van Hoër Meisieskool Oranje se Graad 12 netbalspelers, Karla Victor en Roline Louw het nie net Saterdag hul laaste wedstryd vir die 1ste netbalspan gespeel nie, maar ook hul laaste Oranje Netbal wedstryd ná 12 jaar en honderde wedstryde saam.

Dié twee het elke jaar, sedert o.7A in 2012, dieselfde netbal A-spanne gehaal. Hulle was ook hul hele hoërskoolloopbaan spanmaats en het saam hul buiging vir die 1ste span in 2021 gemaak. Karla en Roline het ook kort ná mekaar hul 100ste vir Oranje se 1stes gespeel.

Die kroon op hierdie twee netbalsterre, is dat albei vanjaar ’n silwermedalje vir Suid-Afrika behaal het. Roline by die Afrika-atletiekkampioenskap in sewekamp (o.20) en Karla by die Statebond-jeugspele as kaptein van die SA o.18 Fast5 netbalspan.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal