)

Oranje Hokkie – Mia Prinsloo en Nadine Claassens groet Oranje

Oranje Hokkie. Mia Prinsloo en Nadine Claassens, hokkie-sterre van Hoër Meisieskool Oranje, het hul laaste wedstryd vir die 1ste hokkiespan gespeel in die wedstryd teen Hoër Meisieskool Bloemhof. Hierdie twee staatmakers het die afgelope twaalf jaar honderde wedstryde as spanmaats saam gespeel.

Mia en Nadine het elke jaar, sedert o.7A in 2012, dieselfde A-span gehaal. Hulle was hul hele hoërskoolloopbaan spanmaats en het saam hul buiging vir die 1ste span in 2021 gemaak.

Om verder die kroon te span, het hulle boonop op dieselfde dag hulle 100ste verskyning vir die 1stes gemaak!

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal