)

ATKV-Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV-Debatskompetisie. Drie debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het onder die Top 10 in Suid-Afrika by die Debat Landsfinaal geëindig.

Die 14 top nasionale junior en senior debatspanne regoor Suid-Afrika, het onlangs hul slag gewys om te bepaal wie kraai koning tydens die nasionale finaal van die ATKV-Debatskompetisie.

Drie Spanne van Witteberg het deurgedring na die finaal en al drie hierdie spanne eindig ook onder die Top 10 in Suid-Afrika.

Witteberg spanne se prestasies:

Juniors 1: Stephan Uys, Juané Loubser en Zané Wessels eindig in die sese plek.

Juniors 2: André Hauptfleisch en Jurie Wesselseindig in die sewende plek.

Seniors 1: André Hauptfleisch en Jurie Wessels eindig in die negede plek.

Die finaal is by ATKV-Goudini Spa naby Worcester aangebied.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal