)

Tennis Hokkie Netbal – Hoër Meisieskool Oranje spanne bekend

Tennis Hokkie Netbal. Hoër Meisieskool Oranje se Eeerste tennis-, netnal-, en hokkiespanne is Dinsdagaand, 25 April, bekend gestel. Hierdie drie spanne sal die naweek by nasionale toernooie in aksie wees.

Die kapteins van verlede jaar se drie spanne het in ’n videoboodskap teruggekyk. Hulle het ook sleutelfaktore uitgelig wat tot 2022 se sukses bygedrae het. Leiers van die drie o.14A-spanne het ook die o.19’s bemoedig. Hulle daarop gewys dat hulle rolmodelle is wat die juniors inspireer.

Die lede van die spanne wat bekend gestel is:

Eerste Tennisspan: Nina Schimper (kaptein), Donna le Roux, Ansoné Theron, Nestine van Rooyen, Mia Schimper, Cara le Grange en Iné Vorster. Die afrigter is MC Olivier.

Eeerste Netbalspan: Karla Victor (kaptein), Amy Frölich, Marguerite CronjéMarilet Blom, Jessica Barnard, Mari Nortje, Marianne Louw, Mienke Delport, Cara Smith en Roline Louw.

Eerste Hokkiespan: Germarie Spershott (kaptein), Anriette Otto, Mia Schimper, Nadine Claassens, Elné Lourens, Carli Oosthuizen, Elré Oosthuizen, Karla van der Westhuizen, Kirsten Booysen, Chanette Jansen van Vuuren, Carolien Wessels, Kayla Olivier, Mia Prinsloo, Carien de Wet, Anné Prinsloo en Mira Rossouw. Die afrigter is Gyster van Schalkwyk.

Netbal Voor: Amy Frölich, Marguerite Cronjé, Marilet Blom, Jessica Barnard, Mari Nortje. Agter: Marianne Louw, Mienke Delport, Cara Smith, Roline Louw, Karla Victor (k)
Hokkie Voor: Anriette Otto, Mia Schimper, Nadine Claassens, Elné Lourens, Carli Oosthuizen, Elré Oosthuizen, Karla van der Westhuizen, Kirsten Booysen. Agter: Gyster van Schalkwyk (afrigter), Chanette Jansen van Vuuren, Carolien Wessels, Kayla Olivier, Mia Prinsloo, Germarie Spershott (k), Carien de Wet, Anné Prinsloo, Mira Rossouw, , Christel Basson (borg OVK)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal