Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het deurgedring na die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal.
Die Streeksfinaal het op 22 April in Bloemfontein plaasgevind.
BVHS se leerders het die volgende plekke tydens die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal behaal:
- Graad 8 : Chloë van der Schyf – 5de plek
- Graad 9: Zilni van Wyk – 2de plek
- Graad 10: Sipho Nwamba – 3de plek
- Graad 11: Mila Kotzé – 2 x 1ste plekke en 2 x 2de plekke en dring deur na die Nasionale Radikale Redenaars.
- Anele Ncala – 4de plek
Die volgende leerders dring na die 1ste uitdunrondtes direk deur na die Nasionale Finale Radikale Redenaars wat gedurende 21 Oktober 2023 sal plaasvind:
- Graad 9: Zilni van Wyk x2 items
- Graad 10: Jana Grobbelaar
- Luné Amaro,
- Liam-Loyd Doman,
- Leané van den Berg
- Jana Grobbelaar (eksperimentele spanredenaars)
- Graad 11: Susan Bender
- Mila Kotzé
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien
Vlnr: Luné Amaro, Chloë van der Schyf, Mila Kotze, Susan Bender, Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar, Sipho Nwamba, Leané van den Berg, Zilni van Wyk