)

ATKV Applous – Oranje koor is Nasionale Kampioen

ATKV Applous. Hoër Meisieskool Oranje se koor het moontlik geskiedenis gemaak toe sy Woensdagaand in Pretoria met die louere in die ATKV-Applous se eindronde weggestap het.

ATKV-Applous word al 46 jaar aangebied en is die oudste skoolkoorkompetisie in die land. Oranje het in die afdeling hoërskool: ope-afdeling meegeding en het ‘n goue toekenning en ‘n persentasie van 88,71 ontvang.

Dit is die eerste keer in die laaste twee dekades (en dalk selfs die eerste keer ooit) wat die skool in ’n afdeling van dié kompetisie koning kraai.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal