La Rochelle Super Schools. Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan is nog ‘n trofee ryker. Die trofeekas by die skool is nog ‘n trofee ryker nadat die o.18A-netbalspan onlangs Hoër Meisieskool La Rochelle se Super Schools toernooi in die Paarl gewen het.
Dit is die span se vyfde kroon in die laaste 12 maande. Oranje het Hoër Meisieskool Paarl met 24-20 in die eindstryd verslaan. Hierdie oorwinning is ‘n herhaling van 2022 se eindstryd van die Nasionale Kampioenskap toe hulle met drie doele baas was. Dit was ook die tweede oorwinning oor Hoër Meisieskool Paarl in die toernooi. Vier van die deelnemende skole het verlede jaar in die top 10 van die nasionale ranglys geëindig.
La Rochelle Super Schools. Hoër Meisieskool Oranje’s first netball team is another trophy richer. The trophy cabinet at the school is another trophy richer after the U18A netball team recently won the tournament in Paarl.
This is the team’s fifth crown in the last 12 months. Oranje defeated Paarl Girls High 24-20 in the final. This win is a repeat of 2022’s National Championship final when they were bossed by three goals. It was also the second win over Paarl Girls High School in the tournament. Four of the participating schools finished in the top 10 of the national rankings last year.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf