Mej Oranje 2023. Die groot dag het aangebreek. Mej. Oranje 2023 word vanaand, Donderdag 2 Maart, gekroon. Die finaliste is deur hulle medeleerders benoem en deelname is van vanjaar af slegs vir matrieks.
Die tien finaliste:
- Menanteau Beukes
- Xanthé de Sa
- Michelle Fleming
- Elné Lourens
- Mia Prinsloo
- Germarie Spershott
- Miané Smit
- Inge van Vuuren
- Karla Victor
- Nadia Vorster
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf