)

You are sponsoring

Mej Oranje 2023 - Oranje Meisieskool Kroning

Mej Oranje 2023. Die groot dag het aangebreek. Mej. Oranje 2023 word vanaand, Donderdag 2 Maart, gekroon. Die finaliste is deur hulle medeleerders benoem en deelname is van vanjaar af…