Skitterende Matriek-uitslae 2025 – Hoërskool Jim Fouché staan uit
Skitterende Matriek-uitslae 2025. 🌟 Hoërskool Jim Fouché vier uitblinkende Matriekuitslae 2025! Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het weer bewys hoekom dit as een van die top akademiese instellings in die…
Eskom Ekspo ISF – Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel skitter
Eskom Ekspo ISF. 🎉 Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! 🎓 Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het vir oulaas…
Hoofseun 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofseun 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock vanjaar weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Ons gesels ook met die, Hoofseun 2025 van Hoërskool Jim Fouché in…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Hoofleiers 2025 aangewys: VRL 2025: Voorsitters VRL 2025 Onder-voorsitters Koshuis Hoofleiers 2025 Koshuis Onder-hoofleiers 2025 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché
VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché het die VRL-lede van elke graad vir 2025 aangekondig. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché presteer
Eskom Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Taiwan International Science Fair. Jaco het uit 26 ander lande en meer as 200 take, ‘n…
ESKOM Ekspo – Hoërskool Jim Fouché leerder na Taiwan
ESKOM Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, is een van ‘n handjievol finaliste van ESKOM Ekspo wat gekies is om by die Ínternational Science Fair’ in Taiwan deel te…














