Eskom Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Taiwan International Science Fair.
Jaco het uit 26 ander lande en meer as 200 take, ‘n algehele vierde prys in sy kategorie ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf