JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché by Kovsies
JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen.…
Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché presteer
Eskom Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Taiwan International Science Fair. Jaco het uit 26 ander lande en meer as 200 take, ‘n…
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché
JF Krieket. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se eerste JF krieket span het ‘n wedstryd teen RPC (Rural Performance Centre) gespeel. Jf het kookwater krieket gespeel en met 110 lopie gewen.…
Potspel Vrystaatproewe- Hoërskool Jim Fouché Vrystaat spanne
Potspel Vrystaatproewe. Vyf leerders van hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Potspel Vrystaatproewe spanne. Darius Crowther – Beste o.18 speler A-span Conrad van der Zwaard – A-span…
Hoërskool Jim Fouché – JF stel nuwe personeel bekend
Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché stel graag hul vier nuwe personeellede bekend. JF is baie opgewonde om te sien hoe hierdie onderwysers in elke JF-leerder se lewe sal inspreek.…
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Jim Fouché se oes was groot
Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van…
Landsdiens Kampleier – Hoërskool Jim Fouché
Landsdiens Kampleier. Hoërskool Jim Fouche leerder, Liné Fourie, het saam met die Vrystaat se landsdiensgroep vertrek na Nkambeni Safari Lodge in Mpumalanga. Liné is ook aangewys as die Landsdiens kampleier…
2023 FPL Krieket – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig
2023 FPL Krieket. Drie van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se krieketspelers het hul skool verteenwoordig tydens die 2023 FPL Krieket toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskag
ESKOM Ekspo – Hoërskool Jim Fouché leerder na Taiwan
ESKOM Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, is een van ‘n handjievol finaliste van ESKOM Ekspo wat gekies is om by die Ínternational Science Fair’ in Taiwan deel te…
JF Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Jim Fouché
JF Prysuitdeling 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, kyk terug op die jaar 2023. Dit is ‘n jaar wat soos ‘n gedagte verbygesnel het. Dit is ‘n jaar van vele suksesse…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul hoofleiers, 2024, bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché leerder behaal Goud
Eskom Ekspo. Jaco Deysel, ‘n Graad10-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het Vrydag, 4 Augustus, aan die Eskom Ekspo deelgeneem. Hier het hy ‘n Goue toekenning vir sy projek ontvang. Verder…
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Jim Fouché
Matriekafskeid 2023. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se matrieks van 2023 het Vrydagaand, 6 Oktober, hul matriekafskeid gevier. Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, maar hierdie matrieks sal altyd terugdink…
SA Fast 5 Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché netbal
SA Fast 5 Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het 2 en 3 Oktober aan die SASN SA- Fast 5 Kampioenskappe in Roodepoort deelgeneem. Drie netbalspanne van Jim Fouché, o.15A, o.17A…
Vrystaat Pluimbal – Hoërskool Jim Fouché leerders in span
Vrystaat Pluimbal. Drie leerders van Hoërskool JIm Fouché, Kayla Labuscagne, Christiaan Botha en Andrew Kotze, is opgeneem in die Vrystaat o.17 pluimbalspan. Die span neem hierdie week deel , aan…
Matrikulant van die jaar – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig
Matrikulant van die jaar. Vanjaar is 26 finaliste en semi-finaliste aangewys in die 42ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk 24 en Volksblad. Marlé van…
VRL 2024 – Hoërskool Jim Fouché kondig VRL aan
VRL 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul VRL 2024 bekend gemaak. Graad 12: Tian Palm, Jenilee Kotze, Ian Nel, Luise Janse van Rensburg, Heinrich Hattingh, Ansuné Humphries, Drikus Gibbons, Alzaan…
Rasieleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Rasieleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul Rasieleiers vir 2024 se groen span en wit span aangewys. Groen span: Wit span: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto verskaf
Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Jim Fouché presteer
Wiskunde Kompetisie. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het uistekend presteer tydens die Netwerk24 Wiskunde kompetisie. Jim Fouché se Vrystaat Provinsiale wenners is: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s…
ATKV Tienertoneel – Jim Fouché se Aanhanger kry Silwer
ATKV Tienertoneel. Hoërskool Jim Fouché se inskrywing vir die kompetisie, Aanhanger, het skitterend presteer en het ‘n silwer medalje ontvang. Die uitslae is as volg: Die volgende leerders is genomineer…
Stadsliga Rugby – Hoërskool Jim Fouché die wenners
Stadsliga Rugby. Hoëskool Jim Fouché se Greenmachine, oftewel o.19A rugbyspan, is die naweek vir die tweede keer in ‘n ry gekroon as die wenners van die stadsbeker. JF het Hoërskool…
Top Tien Akademie – Hoërskool Jim Fouché prestasies
Top Tien Akademie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het baie goed presteer in die tweede kwartaal. Hiermee word die Top tien akademie presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad…
Adjunkhoof – Hoërskool Jim Fouché verwelkom Mnr Corné Erasmus
Adjunkhoof. Hoërskool Jim Fouché maak bekend dat Mnr Corné Erasmus aangestel is as die nuwe adjunkhoof. Mnr Erasmus word God’s rykste seën toegebid vir sy nuwe pos by Jim Fouché.…
JF Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché in Rustenburg
JF Kriekettoer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se Eerste Krieketspan het ‘n JF Kriekettoer onderneem na Rustenburg. JF vs HTS Witbank: Hoërskool Jim Fouché klop HTS Witbank in hul eerste…
Netbal liga – Hoërskool Jim Fouché vs Oranje
Netbal liga. Hoërskool Jim Fouché se o.19B netbalspan het ‘n liga-wedstryd teen Hoër Meisieskool Oranje gespeel.JF het as die oorwinnaars van die baan gestap met ‘n telling van 19 –…
Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies
Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…
Hoërskool Jim Fouché Hokkie – JF spelers skitter
Hoërskool Jim Fouché Hokkie. Twee spelers van Hoërskool Jim Fouché se Eerste Seuns Hokkiespan en Eerste Dogters Hokkiespan, Estian Saaiman en Liané Gerber is onderskeidelik as die beste voorspeler en…
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – JF behaal silwer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Liané Gerber en Danell Oelofse, het tydens die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston silwer medaljes behaal. Liané Gerber het ‘n silwer…
Matriekklas 2022 – Hoërskool Jim Fouché ontvang eregaste
Matriekklas 2022. Gister-oggend het Hoërskool Jim Fouché hul matriekklas van 2022 as eregaste ontvang. Al die matrieks van 2022 het spesiaal toekennings ontvang vir uitmuntende werk. JF is saam die…
JF Matriekklas 2022 – Hoërskool Jim Fouché skitter met uitslae
JF Matriekklas 2022. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het weereens puik presteer. Hoëskool Jim Fouché is baie trots op hul matriekklas 2022! Die JF matriekklas 2022 se prestasies is as volg;…
Matrieks 2022 – Ninke Botha spog met nege onderskeidings
Matrieks 2022. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is Super Trots op Ninke Botha met haar nege onderskeidings in matriek 2022. Harde werk word beloon! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za/ Foto verskaf
Fast 5 Vrystaat kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché presteer
Fast 5 Vrystaat kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het vier spanne gehad wat gekwalifiseer het vir die Fast 5 Vrystaat kampioenskappe in Frankfort op 17 September. Albei o/17 spanne het…
Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock
Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee…
JF Leerders neem deel aan SA Ope Pluimbal
Die volgende leerders van Hoërskool Jim Fouché het deelgeneem









