2023 FPL Krieket. Drie van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se krieketspelers het hul skool verteenwoordig tydens die 2023 FPL Krieket toernooi.
- Pieter Conradie het vir die Guardians gespeel
- Marco de Lange het vir die Vipers gespeel
- Cobus Wilken het vir die Tigers gespeel
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskag
Become a Sponsor








