)
FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché

FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak. Prestasies…

FPL Krieket – Hoërskool Sentraal leerders vir spanne gekies

FPL Krieket. Elf seuns van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie 2023 FPL Krieket spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

2023 FPL Krieket – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig

2023 FPL Krieket. Drie van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se krieketspelers het hul skool verteenwoordig tydens die 2023 FPL Krieket toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskag