Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van ‘n suksesvolle en vooruirstrewende skool.
Meer suksesse:
- 91% universiteitstoelating
- 13 leerders uitgenooi na die Departement se Well Done Function
- 38 leerders met ‘n gemiddeld van 80% of hoër
- 28 leerders met 6 of meer onderskeidings
Agt Onderskeidings:
- Christiaan Wilken
- Marietha Pool
- Carlise Botha
Sewe Onderskeidings:
- Anria de Beer
- Stephanie Hattingh
- Carli Jacobs
- Larisca Labuschagne
- Lize Loubser
- Zané de Villiers
- Ingé Pretorius
- Marlé van der Merwe
- Anri van der Walt
- Alex Bezuidenhout
- Michelle du Rand
- Chynelle Ellis
- Elné Fourie
- Marko Oelofse
- Nicolene van der Merwe
- Renienke van Heerden
Ses Onderskeidings:
- Franco Deacon
- Joshua Venter
- Monique Kotze
- Stephan Malan
- Alet-Mari Oosthuizen
- Pieter Smit
- Zhack Struwig
- Clarissa Venter
- Gerhardus Janse van Rensburg




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








