)

JF Matriekklas 2022 – Hoërskool Jim Fouché skitter met uitslae

JF Matriekklas 2022. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het weereens puik presteer. Hoëskool Jim Fouché is baie trots op hul matriekklas 2022! Die JF matriekklas 2022 se prestasies is as volg;

  • Nienke Botha: 9 onderskeidings
  • Yvé Kriel: 8 Onderskeidings
  • Tien matrieks het elk 7 onderskeidings behaal: Larindi Crafford, Beanke du Toit, Dirk Hugo, Charlize Rossouw, Mieke Swarts, Anica van der Zwaard, Henry-Allan van Eck, Lourens van Niekerk, Janita van Staden en Sutiné Venter
  • Nege matrieks ontvang elk 6 Onderskeidings: Gerhard Ceronio, Carissa Erasmus, Cloete Janse van Vuuren, Stephan LaGrange, Ruan Nieu woudt, Roedine van der Merwe, Logan van Wyk, Zandalé van Zyl en Angelique Strydom
  • 355 Onderskeidings
  • 29 Leerders met ‘n gemiddeld van 80% of hoër
  • 21 Leerders met 6 of meer onderskeidings

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal