Erries Matrieks 2022. Hoërskool Ermelo se 2022 matrieks het die volgende prestasies behaal:
- 100% slaagsyfer
- 98% Verdere studies
- 82% Universiteitsvrystelling
- 128 A-simbole
- 159 B-simbole
- 217 C-simbole
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf