Vrystaat Pluimbal. Drie leerders van Hoërskool JIm Fouché, Kayla Labuscagne, Christiaan Botha en Andrew Kotze, is opgeneem in die Vrystaat o.17 pluimbalspan.
Die span neem hierdie week deel , aan die SA o/17-Kampioenskap en Inter-provinsiale toernooi in Oos-Londen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








