Affilande Stage Race. Megan Olivier, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Affilande Stage Race wat oor twee dae gestrek het. Dag 1: 15km en dag 2: 10km.
Megan het skitterend presteer deur eerste te eindig in haar kategorie, en die vyfde plek onder alle dames in die 25km te behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








