)
Vrystaat Pluimbal – Hoërskool Jim Fouché leerders in span

Vrystaat Pluimbal. Drie leerders van Hoërskool JIm Fouché, Kayla Labuscagne, Christiaan Botha en Andrew Kotze, is opgeneem in die Vrystaat o.17 pluimbalspan. Die span neem hierdie week deel , aan…