Wiskunde Kompetisie. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het uistekend presteer tydens die Netwerk24 Wiskunde kompetisie.
Jim Fouché se Vrystaat Provinsiale wenners is:
- Jana Rossouw – 1ste (Graad 10 – 12)
- Andries van der Walt – 2de (Graad 10 – 12)
- Jaco Deysel – 3de (Graad 10 – 12)
- Jaco Deysel – 1ste (Graad 8 en 9)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf