)

Shoto Champs Karate kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Shoto Champs Karate kampioenskappe. Bethlehem Karate het die afgelope naweek aan die Shoto Champs Karate kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Karatekas van regoor die land so ver as Kaapstad en Botswana het aan die kampioenskappe deelgeneem.

Twee karatekas van Hoërskool Witteberg, Hanré Dreyer en Juandro Bernard het deelgeneem aan die kampioenskappe en het uitstekend presteer.

Hanré Dreyer (Gr.8) het Goud verwerf aan Kadet Seuns Ope (14 tot 15 jaar) Kata, Brons vir Junior Seuns Ope (16 tot 17 jaar) en Brons vir Span Kumite.

(Gr.10) het Brons verwerf in Ontwikkelings Kata Seuns eie belt groep.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal