)

Vrystaat Sportsterre 2025 – Hoërskool Jim Fouché baie trots

Vrystaat Sportsterre 2025. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier hul sportsterre!

Met trots en bewondering sê JF baie geluk aan Conrad van der Zwaard (Atletiek en Kragoptel) en Dané de Klerk (Swem). Hierdie twee sport-sterre het op Donderdag, 9 Oktober 2025, tydens die glansryke Vrystaat Sportsterre 2025 toekenningsgeleentheid erkenning ontvang het vir hul uitmuntende prestasies op nasionale én internasionale vlak.

Hierdie twee merkwaardige jong sportlui is genomineer in die skole-afdeling. Hul toewyding, harde werk en passie vir sport het hulle laat uitblink tussen die beste van die beste. Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op julle – julle is ware ambassadeurs van jul skool se gees en waardes!

🌟 Mag hierdie prestasie net die begin wees van nog groter hoogtes. Ons juig saam met julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal