Nuutverkose 1ste netbalspan. Baie geluk aan die nuutverkose 1ste Netbalspan! 🎉🏐
Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op elkeen van die spanlede en wens hulle alle sterkte en groot sukses toe vir die 2026-seisoen wat voorlê. Mag julle as span saam groei, mekaar met passie en toewyding ondersteun, en elke uitdaging met moed en vasberadenheid aanpak.
“Wees sterk en vol moed… want die Here jou God is by jou oral waar jy gaan.” — Josua 1:9
Alles van die beste – gaan maak JF trots!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










