)

Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen

Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie.

Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul talente ten toon gestel.

Dogters: Greg Beling Festival

  • JF teen Union High School – Spannende wedstryd wat JF met 4–3 wen. Doele behaal: Mikayla du Toit, Carla Bastone (2), Minke Labuschagne.
  • JF teen Kingswood College – ’n Opwindende gelykopstryd van 4–4. Doele: Masego Phala (2), Charné Cloete, Carla Bastone.
  • JF teen Hoër Volkskool Graaff-Reinet – Sterk vertoning met ’n 3–1 oorwinning. Doele: Mikayla du Toit (2), Minke Labuschagne.
  • JF teen Cambridge – ’n Oorweldigende sege van 7–1. Doele: Masego Phala, Minke Labuschagne (3), Mikayla du Toit (3).

Seuns: Tony Godding Festival

  • JF vs Hoërskool Eldoraigne – Oortuigende oorwinning van 6–0. Doele: Eben Sander (2), Jandré Spies (2), Jayden Barlow (2).
  • JF vs Selborne College – Spannende wedstryd, maar JF moes die knie buig met 3–5. Doele: Francois Wilken, Werleo Deetlefs, Jandré Spies.
  • JF vs St Andrew’s GHT – JF verloor 1–5. Doel: Francois Wilken.
  • JF vs Queens College – ’n Gelykopstryd van 3–3. Doele: Jandré Spies (2), Jayden Barlow.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal