Hoërskool Fichardtpark Hokkie. Die eerste seuns- en meisieshokkie spanne van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die jaarlikse Sentraal Toernooi uitstekend gevaar. Beide spanne het na die halfeindrondtes deurgedring.
Baie geluk met jul vertoning en die harde spel wat gelewer is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf