Sentraal Sporttoernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se Eerste Netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein. Die span het waardevolle ondervinding opgedoen.
Uitslae is as volg:
- Wen 24-17 teen Sentraal B
- Wen 22-15 teen Jim Fouche 0/17
- Verloor Pietersburg 14 – 22
- Verloor Goudveld 11 – 23
- Wen Kalahari 21-16
- Verloor Pearson (PE) 21-24
- Verloor Duineveld 13-32
- Verloor Oranje 0/17 13-21
- Verloor Fichardtpark 1stes 17-30
- Verloor Upington 23-9
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto’s verskaf