Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die eerste Netbalspan van Hoërskool Wilgerivier van Frankfort, eindig onder top 6 netbalspanne in die Vrystaat tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek plaasgevind.
Hoërskool Wilgerivier se 1ste netbalspan ledeis: Tiané Steyn (kaptein), Anieke Fritz, Su-Mari Erasmus, Lana Smit, Elsabé Claasen, Marli Loggenberg, Susan Fourie en Danicia Groenewald.
Wilgerivier se behaal die volgende uitslae:
- Wen Hoërskool Witteberg 27 – 25
- Wen Hoërskool Hoopstad 28 – 17
- Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 9 – 44
- Verloor teen Eunice High School 15 – 22
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto’s verskaf