Vrystaat Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld
Vrystaat Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Goudveld se 1ste Netbalspan blink uit by Vrystaat-kampioenskappe! Die Gouties het hul merk gemaak met twee puik oorwinnings tydens die provinsiale kampioenskappe: Hierdie uitslae getuig van harde…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/12A en 0/13A netbal spanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kampioenskappe is by HoĆ«rskool Sentraal in…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal o.17’s 2de
Vrystaat Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se o.17 Netbalspan het die naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die span het tweede geĆ«indig wat beteken dat hulle by die SA Netbalkampioenskappe sal…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© o.16’s 2de
Vrystaat Netbalkampioenskappe.Ā HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.16 Netbalspan het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die o.16’s het as volg presteer: JF wen HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, 25-10 JF wen…
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 – Oranje Meisieskool
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024. Al Vyf A-netbalspanne van SekondĆŖre Meisieskool Oranje het hul wedstryde tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 gewen. Al vyf kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskappe! Die o.17A-,…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – BVHS presteer
Vrystaat netbalkampioenskappe.Ā Tydens die afgelope naweek se Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein het beide Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste en o/15A netbalspanne, om te midde van strawwe kompetisie, hul man te staan.…
Vrystaat Netbalkampioenskap – Oranje maak geskiedenis
Vrystaat Netbalkampioenskap. Vir die 1ste keer ooit dra al vyf HoĆ«r Meisieskool Oranje se A-netbalspanne in dieselfde jaar die kroon as provinsiale kampioen. Almal het Saterdag in hul eindstryd van…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Wilgerivier
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die eerste Netbalspan van HoĆ«rskool Wilgerivier van Frankfort, eindig onder top 6 netbalspanne in die Vrystaat tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek plaasgevind. HoĆ«rskool…













