Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.17 Netbalspan het die naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die span het tweede geëindig wat beteken dat hulle by die SA Netbalkampioenskappe sal deelneem.
Die SA’s vind in Johannesburg plaas by die Ellis Park Arena
Uitslae behaal:
- Sentraal wen Welkom Gimnasium 24 – 10
- Wen Hoërskool Trio, Kroonstad, 26 – 7
- Wen Hoërskool Goudveld 24 – 8
- Verloor teen Oranje Meisieskool 11 – 16
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








