Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Sentraal o.17’s 2de
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.17 Netbalspan het die naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die span het tweede geëindig wat beteken dat hulle by die SA Netbalkampioenskappe sal…
Skole Netbal – Hoërskool Trio teen Hoërskool Sentraal
Skole Netbal. Hoërskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Uitslae behaal deur Trio: Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal Trio o.14B…
Cycle Lab MTB – Hoërskool Sentraal leerders neem deel
Cycle Lab MTB. Die Cycle Lab MTB Provincial Final, Free State, het 30 September tot 1 Oktober plaasgevind. Twee bergfietsryers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albertha Marais en Divan Diedericks…









