Cycle Lab MTB. Die Cycle Lab MTB Provincial Final, Free State, het 30 September tot 1 Oktober plaasgevind.
Twee bergfietsryers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albertha Marais en Divan Diedericks het die afgelope naweek die Vrystaatspan verteenwoordig.
Albertha Marais het die 16e plek en Divan Diedericks die 17e plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf