Interskole teen Grey Kollege – Hoër Jongenskool Paarl
Interskole teen Grey Kollege. Hoër Jongenskool Paarl – Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…
Rockie MTB-Fietsryspan – Hoërskool Swartland vasbyt
Rockie MTB-Fietsryspan. Hoërskool Swartland vasbyt by Banhoek Ford Trailseeker 🚵♂️ Die Rockie MTB-Fietsryspan het die afgelope naweek die uitdagende Banhoek Ford Trailseeker met moed en deursettingsvermoë aangepak. Ten spyte van…
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – Hoërskool Waterkloof
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. 🎉 Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ’n Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief – Laerskool Westwood trap saam
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief. 🚴 Wessies trap saam in nuwe bergfiets-aktiwiteit. Die Wessies het onlangs met groot entoesiasme deelgeneem aan ’n opwindende nuwe bergfiets-inisiatief, aangebied deur die Schools Cycling SA Bergreeks.…
ALZU Tour de Farm – Ligbron Akademie Bergfietsryers presteer
ALZU Tour de Farm. ‘n Vrolike groep Ligbron fietsryers, personeel en ouers het gewys dat hulle gees en vaardighede het. Hulle het saam die jaarlikse ALZU Tour de Farm bergfietswedren…
Cycle Lab MTB – Hoërskool Sentraal leerders neem deel
Cycle Lab MTB. Die Cycle Lab MTB Provincial Final, Free State, het 30 September tot 1 Oktober plaasgevind. Twee bergfietsryers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albertha Marais en Divan Diedericks…
FSSC-XCO – Hoërskool Sentraal Bergfietsry
FSSC-XCO. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het op 2 September aan die FSSC-XCO (Free State School Cycling cross country) #3 by Parys deelgeneem. Die uitslae van Sentraal se…












