FSSC-XCO. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het op 2 September aan die FSSC-XCO (Free State School Cycling cross country) #3 by Parys deelgeneem.
Die uitslae van Sentraal se fietsryers was as volg:
- Albertha Marais behaal ‘n 6e-plek in die jeug vrouekategorie.
- Divan Diedericks behaal ‘n 4e-plek in die jeug manskategorie.
- Bart van Rooyen behaal ‘n 4e-plek in die junior manskategorie.
- Stephan Kemp behaal ‘n 12e-plek in die junior manskategorie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf