)
Cycle Lab MTB – Hoërskool Sentraal leerders neem deel

Cycle Lab MTB. Die Cycle Lab MTB Provincial Final, Free State, het 30 September tot 1 Oktober plaasgevind. Twee bergfietsryers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albertha Marais en Divan Diedericks…