Heart Health

Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Goudveld

Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Goudveld se 1ste Netbalspan blink uit by Vrystaat-kampioenskappe! Die Gouties het hul merk gemaak met twee puik oorwinnings tydens die provinsiale kampioenskappe:

  • Wen teen Welkom-Gimnasium 28–16
  • Wen teen Hoërskool Trio 23–19

Hierdie uitslae getuig van harde werk, spanpoging en uitsonderlike talent. “Ons Gouties is ongelooflik trots op julle! Hou aan om hoog te mik en Goudveld se naam met trots te dra—die toekoms is goud werd!”

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA. 🏆St Benedict’s College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. “The Other Side of the House” Dominates South Africa’s Premier High School Theatre Festival 🎭 What…

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Leave a Reply

You Missed

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege