Vrystaat Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/12A en 0/13A netbal spanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kampioenskappe is by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein aangebied.
Truida Kestell se 0/12A span speel teen Vaalpark, Dagbreek en Oranje en eindig in die Top 4 in die Vrystaat.
Our U/13A team played against Oranje Primary School, Dagbreek and Frankfort.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf









