Primêre Skool Naudeville. Schools That Rock en Primêre Skool Naudeville, Welkom, verwelkom Mianique Vermaak in Graad 1. Mianique begin vandag haar skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou skoolloopban, Mianique!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf