Graad 1 2023. Vandag, 11 Januarie, verwelkom Primêre Skool Naudeville vir Ricardo Woite. Ricardo begin vandag sy skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou lekker jare by Naudies, Ricardo!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








